Friday, February 12, 2021

Sunday, August 11, 2019

Sunday, November 13, 2016

Sunday, August 14, 2016

Maggie Smith

Niemand anders kan The Dowager van Downton Abbey vertolk nie. Maggie Smith het 'n reeks van kragrolle vertolk, die laaste is The Lady in the Van. Dame Maggie is die beste!

Tuesday, January 19, 2016

Matt Damon

Beste rol nog, The Martian, en dan ook die Bourne flieks.

Friday, December 11, 2015

Simon Pegg

Simon Pegg bly 'n gunsteling, veral in komedies, waarvan Run, Fatboy, Run en Absolutely Anything baie goeie, snaakse voorbeelde is. Bloot net sy gesig laat my al klaar lag. 


Sunday, April 13, 2014

Monday, January 27, 2014

Sunday, July 28, 2013

Friday, July 19, 2013

Saturday, January 28, 2012

Bill Murray


Bill Marray is meesterlik in 'n paar films, verhaal nie hoofstroom oukies nie. Die lys is redelik indrukwekkend, waarvan sy beste seker Lost in Translation is. Ander wat beslis die moeite werd is:

Sunday, June 26, 2011

Geoffrey Rush

Geoffrey Rush in The King's Speech (Briljant) en verskeie ander rolle.

Friday, December 10, 2010

Saturday, September 4, 2010

Klassieke Wetenskap Fiksie

Nie 'n te slegte lys van flieks nie, maar kyk gerus na die kommentaar - daar is ook 'n paar goeie opsies.

http://io9.com/5619137/25-classic-science-fiction-movies-that-everybody-must-watch#

Friday, August 13, 2010

Monday, March 1, 2010

Ellen Page

Ellen Page absoluut briljant in Juno en dan ook puik in Smart People

Thomas Haden Church

Thomas Haden Church het ek eerste in Sideways, daarna Spiderman III, en dan briljant in Smart People. Hy was ook noemenswaardig in Imagine That

Monday, January 25, 2010

Skipper

Skipper, in Madagascar: Escape 2 Africa reken: I find it pretty and somewhat hypnotic.

Saturday, January 23, 2010

Colin Firth


Ou Colin is beslis 'n groot gunsteling, al speel hy maar dieselfde tipe rol oor en oor. Hy doen dit egter so goed en met soveel oortuiging, dat mens nie anders kan as om van sy styl te hou nie. Veral in Easy Virtue.

Thursday, January 7, 2010

Robert Downey Jr


Robert Downey Jr kan in enige fliek, of selfs televisie rolle - onthou Ally MacBeal? - speel en hy is goed. In 'n hele string flieks met die nuutste Sherlock Holmes en Iron Man. Die man verstaan komedie en superhero flieks ook baie goed.

Thursday, December 31, 2009

Beste flieks van 2009

Volgens www.flixster.com is hierdie die beste tien flieks van 2009:

  1. Avatar (92% positive)
  2. Star Trek (91%)
  3. The Blind Side (90%)
  4. Up in the Air (88%)
  5. Inglourious Basterds (87%)
  6. The Hangover (87%)
  7. Zombieland (87%)
  8. Up (86%)
  9. Michael Jackson’s This Is It (85%)
  10. Taken and I Can Do Bad All By Myself (tie, 83%)
Die ses swakstes was:

  1. Whiteout (35%)
  2. Year One (32%)
  3. Dragonball Evolution (30%)
  4. Streetfighter: The Legend of Chun-Li (30%)
  5. Transylmania (25%). 
  6. Transformers 2 

    Friday, November 20, 2009

    Jennifer Aniston


    Jennifer Aniston - die beste toneel was in Marley & Me waar sy vir Owen Wilson sy verjaardag persent gee... Sy het waarlik die mooiste bene in die bedryf. Ek het glad nie friends gevolg nie, maar haar in 'n paar films gesien.

    Monday, August 31, 2009