
Cate Blanchett, verskeie rolle, waarskynlik die beste aktrise (en akteur) tans. Veral in The Curious Case of Benjamin Button, The Aviator, en Elizabeth: The Golden Age.
Meesal my gunsteling akteurs en aktrises, maar soms ook ander inligting oor flieks wat nie op moewies.blogspot.com verskyn nie.
No comments:
Post a Comment