Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Jennifer Aniston - die beste toneel was in Marley & Me waar sy vir Owen Wilson sy verjaardag persent gee... Sy het waarlik die mooiste bene in die bedryf. Ek het glad nie friends gevolg nie, maar haar in 'n paar films gesien.
No comments:
Post a Comment